Psalms 73:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle oë staan uit van vet: hulle het meer as wat die hart kon wens.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle uiterlike spel net voorspoed; hulle verwaandheid is grensloos.
Afrikaans 1933/1953 Hulle oë puil uit van vet; die inbeeldinge van die hart loop oor.
Afrikaans 1983 In die weelde van hulle voorspoed matig hulle hulle enigiets aan;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Van vet peul hulle oë uit, die versinsels van hulle hart oorskry alle perke.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle is baie vet, dit lyk of hulle oë wil uitval, hulle dink hulle kan enige iets doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle is vet, en hulle doen net wat hulle wil.