Psalms 73:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom omring trotsheid hulle soos 'n ketting; geweld bedek hulle soos 'n kleed. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarom is trots hulle halssnoer; geweld is vir hulle soos ’n kleed. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom is die trots om hulle soos 'n halssieraad, die geweld bedek hulle soos 'n gewaad. |
| Afrikaans 1983 | Daarom hang die trots aan hulle soos 'n halssnoer en kleef geweld aan hulle soos 'n kleed. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom versier hoogmoed hulle nekke, bedek 'n kleed van geweld hulle. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom is hulle so hoogmoedig en is hulle altyd gereed om ander mense seer te maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle loop ewe trots rond. Want met hulle gewere en hulle vuiste los hulle al hulle probleme op. |