Psalms 73:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle is nie in die moeilikheid soos ander mense nie; hulle word ook nie geteister soos ander mense nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het nie sorge soos sterflinge, of teëspoed soos ander mense nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | In die moeite van sterwelinge is hulle nie, en saam met ander mense word hulle nie geplaag nie. |
| Afrikaans 1983 | hulle het nie sorge soos ander mense nie, hulle het nie teëspoed soos ander nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Aan die sorge van sterflinge het hulle nie deel nie, en hulle word nie geteister saam met gewone mense nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle kry nie swaar soos ander mense nie, niks wat sleg is, gebeur met hulle nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle is oor niks besorg nie. Hulle het geen moeilikheid nie. |