Psalms 73:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want daar is geen bande in hulle dood nie, maar hulle krag is vas. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het geen lyding nie, en is vet en gesond. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want daar is geen kwellings by hulle nie, gesond en vet is hulle liggaam. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het geen kwellings nie, hulle is sterk en gesond, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het immers tot hulle dood geen sorge nie; en hulle liggame is vet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want hulle is nie bang vir die dood nie, hulle is vet en gesond. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Niks bekommer hulle nie. Hulle is spekvet en gesond. |