Psalms 73:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want ek was jaloers op die dwase toe ek die voorspoed van die goddelose gesien het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want ek het die verwaandes beny, die goddeloses se voorspoed het ek gesien. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want ek was afgunstig op die onsinniges toe ek die voorspoed van die goddelose mense sien. |
| Afrikaans 1983 | want ek het die hooghartige goddeloses met afguns bejeën toe ek hulle voorspoed sien. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want ek het verwaande mense beny; ek het die voorspoed van goddeloses gesien. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | want ek het gesien dit gaan goed met hoogmoedige mense, die mense wat verkeerd doen, en ek was jaloers op hulle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | want toe ek rondom my kyk, het ek gesien hoe goed dit met slegte mense gaan. Hulle is so hoogmoedig. En hulle word by die dag al hoe ryker. En ek was jaloers op hulle. |