Psalms 73:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar dit is goed vir my om tot God te nader: ek het my vertroue op die HERE HERE gestel, dat ek al u werke kan verkondig.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar wat my betref, dit is vir my goed om naby God te wees! Ek het geskuil by die oppermagtige Here, en sal bly vertel van al u wonders.
Afrikaans 1933/1953 Maar wat my aangaan, dit is vir my goed om naby God te wees; in die Here HERE het ek my toevlug gestel, om al u werke te vertel.
Afrikaans 1983 Maar wat my aangaan, dit is vir my goed om naby God te wees. Ek het die Here my God gekies as my toevlug! Ek sal van al u werke bly vertel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar wat my betref, die nabyheid van God is vir my goed. Ek het my Heer, die Here, my skuilplek gemaak, sodat ek van al u werk kan vertel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar ek, dit is vir my goed om naby God te wees, Here, my Here, ek weet U sal my beskerm. Ek sal vir almal vertel wat U doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar ek geniet dit om dag na dag by God te wees. Ek kruip by die Here my God weg. Die lewende Here is my huis. Ek vertel vir almal hoe goed U is.