Psalms 73:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar ek is altyddeur by jou; jy het my aan my regterhand vasgehou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Tog is ek nog altyd by U; U hou my regterhand vas. |
| Afrikaans 1933/1953 | Nogtans is ek altyddeur by U; U het my regterhand gevat. |
| Afrikaans 1983 | Tog was ek nog altyd by U, want U vat my aan die hand. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En tog was ek altyd by U; U het my regterhand vasgehou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar ek is altyd by U, U hou my hand vas. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gelukkig het U my toe nie alleen gelos nie. U het my nog nooit alleen gelos nie. U hou my hand elke dag vas. |