Psalms 73:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So was my hart bedroef, en ek is in my niere gesteek.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek was verbitterd in my hart en verskeurd in my binneste.
Afrikaans 1933/1953 Toe my hart bitter gestemd en ek in my niere geprikkel was,
Afrikaans 1983 Toe ek verbitter was en veronreg gevoel het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe my hart verbitterd was en my niere gepyn het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe ek ongelukkig en hartseer gevoel het,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe ek kwaad vir U was en gevoel het dat U my verontreg,