Psalms 73:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hoe word hulle verwoes soos in 'n oomblik! hulle is heeltemal deur verskrikkinge verteer.
Afrikaans (NLV) 2011 In ’n oogwink is hulle vernietig, verslind deur verskrikking.
Afrikaans 1933/1953 Hoe word hulle in 'n oomblik 'n voorwerp van verbasing, vergaan hulle, raak hulle tot niet deur verskrikkinge!
Afrikaans 1983 In 'n oogwink word hulle iets afgrysliks, gaan hulle te gronde, tref 'n verskriklike einde hulle.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hoe word hulle in 'n oogwink 'n skrikbeeld, hoe kom hulle volledig tot 'n einde deur verskrikking!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Skielik is hulle niks, hulle is baie bang en hulle sterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In ’n oogwink verander hulle lewe in chaos. Hulle kom tot ’n verskriklike einde.