Psalms 73:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Waarlik, U het hulle op gladde plekke gestel, U het hulle in die verderf neergewerp. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U plaas hulle op gladde plekke en laat hulle verval tot ’n puinhoop. |
| Afrikaans 1933/1953 | Waarlik, U stel hulle op gladde plekke; U laat hulle in puin val. |
| Afrikaans 1983 | U laat hulle op gladde plekke loop, U laat hulle ondergaan deur hulle eie geknoei. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Waarlik, U laat hulle op gladde plekke beland, U bring hulle tot 'n val oor hulle geknoei. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Waarlik, U laat hulle op gladde plekke loop, U laat hulle val, daar bly niks oor van hulle nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het besef dat slegte mense op ’n baie gladde pad stap. Op ’n dag laat U hulle planne skeefloop, dan beland hulle in die gemors. |