Psalms 73:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Totdat ek in die heiligdom van God ingegaan het; toe het ek hulle einde verstaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | totdat ek ingegaan het in die heiligdom van God, en die uiteinde gesien het van die goddeloses. |
| Afrikaans 1933/1953 | totdat ek in die heiligdomme van God ingegaan en op hulle einde gelet het. |
| Afrikaans 1983 | totdat ek in die heiligdom van God ingegaan en besef het wat die uiteinde van die goddeloses is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | totdat ek in die heiligdom van God ingegaan het. Ek het insig gekry in hulle uiteinde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En toe het ek in die tempel van God gekom en ek het verstaan wat gebeur met die mense wat verkeerd doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Totdat ek op ’n dag in u heilige plek ingestap het. Toe het ek skielik die volle prentjie gesien: ek het besef waar goddeloses uiteindelik beland. |