Psalms 73:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe ek gedink het om dit te weet, was dit vir my te pynlik;
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het nagedink om dit te verstaan; tog was dit vir my ’n moeilike taak,
Afrikaans 1933/1953 Toe het ek nagedink om dit te verstaan, maar dit was moeite in my oë,
Afrikaans 1983 Daarom het ek diep nagedink om dit te verstaan en was dit vir my bitter moeilik
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek het toe probeer om dit te verstaan, maar het dit as vermoeiend beskou,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het gedink en ek het dit probeer verstaan, maar dit was moeilik vir my.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het mooi probeer dink, maar ek kon nie verstaan hoekom ek so moes ly nie.