Psalms 73:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As ek sê: Ek sal so spreek; kyk, Ek sou aanstoot gee aan die geslag van jou kinders. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As ek sou sê: “Ek sal só praat,” sou ek u kinders verloën het. |
| Afrikaans 1933/1953 | As ek gesê het: Ek wil ook so spreek -- dan sou ek ontrou gewees het aan die geslag van u kinders! |
| Afrikaans 1983 | Maar as ek so sou aanhou praat, sou ek dié verloën wat aan U behoort. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As ek sou dink, ek wil soos hulle praat, kyk, dan sou ek ontrou wees aan die nageslag van u kinders. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar as ek gedink en gepraat het soos die mense wat verkeerd doen, dan was ek nie meer een van die mense wat aan God behoort nie, dit weet ek. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar wag! As ek aanhou praat soos nou, sal ek ’n verraaier wees. Ek sal al u kinders verraai, Here! |