Psalms 73:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want die hele dag lank is ek geteister en elke môre getugtig.
Afrikaans (NLV) 2011 Die hele dag lank moes ek ly, elke oggend is ek opnuut gestraf.
Afrikaans 1933/1953 Die hele dag tog is ek geslaan, en my tugtiging was daar elke môre.
Afrikaans 1983 want elke nuwe dag het vir my teenslae gebring en elke nuwe môre straf.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek is die hele dag geteister; my kastyding was elke oggend opnuut daar.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het aangehou swaarkry, God het my elke dag gestraf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) want elke nuwe dag het daar ’n vrag vol nuwe probleme op my gewag. Daar was geen einde aan my swaarkry nie. Ek is elke dag soos ’n vloerlap behandel.