Psalms 73:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, dit is die goddeloses wat voorspoedig is in die wêreld; hulle vermeerder in rykdom.
Afrikaans (NLV) 2011 Kyk, so is goddelose mense: altyd sorgvry, besig om rykdom te vermeerder.
Afrikaans 1933/1953 Kyk, so is die goddelose mense, en altyd onbesorg vermeerder hulle die rykdom!
Afrikaans 1983 Dit is hoe die goddelose mense is! So gaan hulle ongehinderd voort om rykdom op te hoop!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kyk, dit is hoe goddeloses is: Immer sorgeloos vermeerder hulle hulle rykdom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Kyk hoe is die mense wat verkeerd doen, hulle is oor niks bekommerd nie en hulle word ryk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle kom weg met moord! Niemand keer hulle nie terwyl hulle al meer geld maak.