Psalms 73:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle sê: Hoe weet God dit? en is daar kennis in die Allerhoogste? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Besef God wat aangaan?” vra hulle. “Weet die Allerhoogste wat gebeur?” |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle sê: Hoe sou God dit weet, en sou daar kennis by die Allerhoogste wees? |
| Afrikaans 1983 | Hulle vra: “Hoe sal God dit uitvind? Hoe sal die Allerhoogste dit weet?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en hulle sê: “Hoe sal God dit weet? Is daar dan kennis by die Allerhoogste?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense wat verkeerd doen, dink dat God nie weet wat hulle doen nie, hulle dink die Hoogste God weet niks. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle sê vir almal: “God is vas aan die slaap. Wat weet die Allerhoogste van wat ons doen?” |