Psalms 73:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom keer sy volk hierheen terug, en die water van 'n vol beker word vir hulle uitgedraai.
Afrikaans (NLV) 2011 So draai sy volk na hulle toe, en neem alles in wat hulle sê.
Afrikaans 1933/1953 Daarom draai hulle mense hul hierheen, en waters in volheid word deur hulle geslurp.
Afrikaans 1983 Tog hang die volk hulle aan en drink gretig hulle woorde in.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom draai sy volk hierheen. Wie vol is, word deur hulle uitgepers,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom kom luister mense graag na alles wat hierdie mense sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Almal hang aan hulle lippe. Mense kan nie genoeg van hulle kry nie.