Psalms 73:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) ('n Psalm van Asaf.) Waarlik, God is goed vir Israel, ook vir die wat rein van hart is.
Afrikaans (NLV) 2011 Waarlik, God is goed vir Israel, vir hulle wat suiwer van hart is.
Afrikaans 1933/1953 'n Psalm van Asaf. Waarlik, God is goed vir Israel, vir die wat rein van hart is.
Afrikaans 1983 'n Psalm van Asaf. God is vir Israel baie goed, vir dié wat rein van hart is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Psalm. Van Asaf. God is waarlik vir Israel goed, vir hulle wat rein harte het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Psalm van Asaf. God is goed vir Israel, dit is seker, Hy is goed vir mense wat aan Hom behoort.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God is goed vir almal wat doen wat Hy sê. Vir seker!