Psalms 72:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die wat in die woestyn woon, sal voor hom buig; en sy vyande sal die stof lek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mag woestynbewoners voor hom buig, sy vyande voor hom in die stof kniel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die bewoners van dor plekke sal voor hom kniel, en sy vyande sal die stof lek. |
| Afrikaans 1983 | Mag die woestynbewoners voor hom kniel en sy vyande voor hom in die stof kruip. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Voor hom sal die woestynbewoners kniel, en sy vyande sal stof lek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense wat in die woestyn woon, moet voor die koning kom buig, sy vyande moet voor hom op die grond kom lê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mag die mense wat uit die woestyn kom, voor hom kniel en sy vyande magteloos voor hom in die stof kruip. |