Psalms 72:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy sal ook heers van see tot see en van die rivier tot aan die eindes van die aarde. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mag hy regeer van see tot see, en vanaf die Eufraat tot aan die eindes van die aarde. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy sal heers van see tot see en van die Rivier tot by die eindes van die aarde. |
| Afrikaans 1983 | Mag hy heers van see tot see, van die Eufraat af tot in verre lande. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mag hy heers van see tot see, van die Rivier tot aan die uithoeke van die aarde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koning moet regeer van die een see tot by die ander see, van die Eufraat-rivier tot by die verste plekke op die aarde. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mag hy oor ’n yslike groot gebied regeer, tot aan die eindes van die aarde. |