Psalms 72:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy sal neerdaal soos reën op die gesnyde gras, soos buie wat die aarde natmaak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mag hy wees soos reën vir plante, soos reënbuie wat die aarde natmaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy sal neerdaal soos reën op die grasveld, soos buie -- 'n swaar reën op die aarde. |
| Afrikaans 1983 | Mag die koning vir sy mense wees soos die reën vir die plante, soos swaar reëns wat die aarde deurdrenk. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mag die koning wees soos reën wat neerdaal op 'n gesnyde grasveld, soos reënbuie wat die aarde deurweek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koning moet vir sy mense wees soos reën op grond waar die gras kort is, soos swaar reën wat die aarde natmaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mag die koning vir sy mense soos lekker reën na ’n groot droogte wees wat die aarde deurdrenk. |