Psalms 72:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle sal U vrees solank die son en die maan bestaan, van geslag tot geslag. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mag hulle U dien so lank as wat die son skyn, en die maan daar is, geslag na geslag! |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle sal u vrees solank as die son skyn en solank as die maan daar is, van geslag tot geslag. |
| Afrikaans 1983 | sodat die mense U kan dien so lank as die son en die maan daar is, van geslag tot geslag. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle sal vir U ontsag hê solank die son en die maan nog daar is, vir geslagte lank. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | O God, die mense moet vir U dien so lank soos die son en die maan daar is, in hierdie geslag en in elke geslag daarna. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan sal u kinders U altyd dien, so lank as wat daar ’n son en ’n maan is. |