Psalms 72:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy sal die armes van die volk oordeel, die kinders van die behoeftiges red en die verdrukker verbrysel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy sal aan die verdruktes reg verskaf, die kinders van behoeftiges red, hulle verdrukkers verpletter. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy sal aan die ellendiges van die volk reg verskaf, die kinders van die behoeftige verlos en die verdrukker verbrysel. |
| Afrikaans 1983 | Laat die koning die reg van die verdruktes onder die volk beskerm, laat hy armes te hulp kom en verdrukkers verbrysel, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy sal die magteloses van die volk se regte handhaaf, die kinders van behoeftiges verlos, maar onderdrukkers verpletter. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koning moet reg doen aan die mense wat hulleself nie kan help nie, hy moet die arm mense red en hy moet die mense straf wat ander mense laat swaarkry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy sal mense help wat hulp nodig het. Hy sal arm mense help. Maar mense wat ander sleg behandel, sal hy straf. |