Psalms 72:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die berge sal vrede bring vir die volk, en die klein heuwels deur geregtigheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die berge sal voorspoed bring vir die volk, en die heuwels regverdigheid. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die berge sal vrede dra vir die volk, en die heuwels, deur geregtigheid. |
| Afrikaans 1983 | Laat berge en rante hulle verbly oor die vrede en reg vir die volk. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mag die berge vrede bring vir die volk, en die heuwels geregtigheid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar moet vrede wees en almal moet reg doen in die hele land, tot op die berge en die heuwels. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die berge en heuwels sal bly wees omdat daar vrede is, vrede omdat die koning doen wat reg is. |