Psalms 72:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die gebede van Dawid, die seun van Isai, is beëindig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | (Hier eindig die gebede van Dawid, seun van Isai.) |
| Afrikaans 1933/1953 | Hier eindig die gebede van Dawid, die seun van Isai. |
| Afrikaans 1983 | Hier eindig die gebede van Dawid, seun van Isai. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die gebede van Dawid, seun van Isai, eindig hier. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die gebede van Dawid seun van Isai hou hier op. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die gebede van Dawid die seun van Isai is nou klaar. |