Psalms 72:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Geloofd sy die HERE God, die God van Israel, wat net wonders doen.
Afrikaans (NLV) 2011 Prys die Here God, die God van Israel! Net Hy doen wonderlike dade.
Afrikaans 1933/1953 Geloofd sy die HERE God, die God van Israel, wat alleen wonders doen!
Afrikaans 1983 Geloof sy God die Here, die God van Israel. Dit is net Hy wat magtige dade doen!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here God, die God van Israel, moet geprys word, Hy wat wonders doen, net Hy alleen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons prys God, die Here, die God van Israel. Net Hy doen wonderlike dinge.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sê vir God, die Here, dankie. Hy doen groot dinge wat niemand anders kan doen nie.