Psalms 72:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sal lewe, en aan hom sal van die goud van Skeba gegee word; en elke dag sal Hy geprys word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Lank leef die koning! Mag hy goud uit Skeba ontvang. Mag mense gedurig vir hom bid en die hele dag hom seën. |
| Afrikaans 1933/1953 | Mag hy dan lewe! en mag hulle aan hom gee van die goud van Skeba en altyddeur vir hom bid; mag hulle die hele dag hom seën! |
| Afrikaans 1983 | Mag die koning lank lewe, mag daar vir hom goud uit Skeba gebring word; mag die mense gedurig vir hom bid en die hele dag seënbedes vir hom uitspreek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mag hy lank lewe! Mense sal vir hom van die goud van Skeba gee; hulle sal voortdurend vir hom bid en hom die hele dag deur seën toewens. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koning moet lank lewe. Mense moet vir hom goud bring uit Skeba, hulle moet aanhou bid vir hom, hulle moet die hele dag bid en vra dat dit goed sal gaan met hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Lank lewe die regeerder! Mag hy ryk word omdat mense vir hom goud bring. Mag die mense God vra om die koning te help en om vir hom goed te wees. |