Psalms 72:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy sal hulle siel verlos van bedrog en geweld, en hulle bloed sal kosbaar wees in sy oë. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Uit onderdrukking en geweld sal hy hulle red, want hulle lewens is kosbaar vir hom. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy sal hulle siel verlos van verdrukking en geweld, en hulle bloed sal kosbaar wees in sy oë. |
| Afrikaans 1983 | Hy sal hulle van onderdrukking en geweld bevry; hulle lewens sal kosbaar wees in sy oë. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Van onderdrukking en geweld sal hy hulle lewe vrykoop. Hulle bloed sal kosbaar wees in sy oë. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy sal hulle wegneem van die mense wat hulle seermaak en hulle laat swaarkry. Die arm mense se lewens is vir die koning kosbaar, niemand mag hulle doodmaak nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy sal hulle beskerm van mense wat hulle onderdruk en sleg behandel, want almal is vir hom baie belangrik. |