Psalms 72:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy sal die armes en behoeftiges spaar en die siele van die behoeftige red. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het medelye met swakkes en behoeftiges, en red die lewe van behoeftiges. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy sal hom ontferm oor die arme en behoeftige, en die siele van die behoeftiges sal hy red. |
| Afrikaans 1983 | hy sal hom oor die swakke en die behoeftige ontferm, die lewens van die arm mense beskerm. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy sal deernis hê met hulpeloses en behoeftiges; die lewens van behoeftiges sal hy bevry. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy sal jammer wees vir die arm mense, die mense wat niks het nie, hy sal die lewens van die arm mense red. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy sal die mense help wat swaarkry en deur ander sleg behandel word. Hy sal arm mense beskerm. |