Psalms 72:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hy sal die behoeftige red as hy roep; ook die arme en hy wat geen helper het nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Ja, die armes wat roep, sal hy verlos, ook die verdrukte sonder helper.
Afrikaans 1933/1953 Want hy sal die behoeftige red wat daar roep om hulp, en die ellendige en wie geen helper het nie.
Afrikaans 1983 Hy sal die arme red wat om hulp roep, die verdrukte en dié wat geen helper het nie;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want hy sal behoeftiges wat om hulp roep, uitred, ook magteloses en mense wat nie helpers het nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want die koning sal die arm mense red wat vra dat hy hulle moet help, die mense wat hulleself nie kan help nie en vir wie niemand wil help nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy sal mense wat niks het nie en om hulp smeek, gee wat hulle nodig het. Hy sal mense in groot moeilikheid help as hulle niemand het wat hulle kan help nie.