Psalms 72:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die konings van Tarsis en van die eilande moet geskenke bring; die konings van Skeba en Seba sal geskenke aanbied.
Afrikaans (NLV) 2011 Mag die konings van Tarsis en die kuslande vir hom belasting betaal, die konings van Skeba en Seba vir hom geskenke bring.
Afrikaans 1933/1953 Die konings van Tarsis en van die eilande sal geskenke aanbied, die konings van Skeba en Seba belasting aanbring.
Afrikaans 1983 Mag die konings van Tarsis en die kuslande geskenke bring, die konings van Skeba en Seba aan hom belasting betaal.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die konings van Tarsis en die eilande sal belasting betaal; die konings van Skeba en Seba sal skatplig lewer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Konings van die land Tarsis en van die eilande moet vir hom presente bring, konings van die lande Skeba en Seba moet aan hom belasting betaal.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mag die mense van oor die hele wêreld vir hom geskenke bring om te wys hoe belangrik hy is. Mag hulle almal aan hom belastings betaal.