Psalms 72:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | ('n Psalm vir Salomo.) Gee aan die koning U oordele, o God, en U geregtigheid aan die seun van die koning. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | O God, skenk u geregtigheid aan die koning, en u regverdigheid aan die seun van die koning. |
| Afrikaans 1933/1953 | Van Salomo. o God, gee aan die koning u regte en u geregtigheid aan die seun van die koning. |
| Afrikaans 1983 | Van Salomo. Leer tog die koning, o God, om te regeer volgens u wil, leer die koning om die reg te handhaaf soos U dit wil, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Van Salomo. O God, gee u beslissings aan die koning, u geregtigheid aan die seun van die koning. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Van Salomo. O God, U moet vir die koning leer om reg te regeer en om reg te doen soos U. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | O God, leer die koning om te regeer soos U dit wil hê. Leer hom om reg op te tree soos U wil. |