Psalms 71:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Verwerp my nie in die tyd van ouderdom nie; verlaat my nie as my krag opraak nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Moenie my eenkant toe stoot noudat ek oud geword het nie. Moenie my verlaat wanneer my kragte afneem nie.
Afrikaans 1933/1953 Verwerp my nie in die tyd van die ouderdom nie, verlaat my nie as my krag gedaan is nie.
Afrikaans 1983 Moet my tog nie verwerp nou dat ek oud geword het nie, moet my tog nie alleen laat nou dat my kragte ingegee het nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moet my nie verwerp in die tyd van die ouderdom nie; moet my nie verlaat wanneer my kragte afneem nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek is nou oud, U moenie vir my weggooi nie. Ek is swak, U moenie vir my los nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Here, moenie u rug vir my draai noudat ek oud geword het nie! Moet my nie alleen los noudat ek swak is nie.