Psalms 71:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat my mond die hele dag vol wees met U lof en van u eer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek hou aan om U te prys; die hele dag sing ek oor u heerlikheid. |
| Afrikaans 1933/1953 | My mond is vol van u lof, die hele dag van u roem. |
| Afrikaans 1983 | Ek besing u lof en u roem gedurigdeur. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My mond is vol lof vir U, die hele dag lank vol van u heerlikheid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek kan nie ophou om U te prys nie, ek praat die hele dag oor U, die Koning. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek kan U net aanhou loof. Ek sal U altyd bewonder. |