Psalms 71:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek is vir baie 'n wonder; maar jy is my sterk toevlug.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek is ’n wonder vir baie, want U is my sterke toevlug.
Afrikaans 1933/1953 Ek was vir baie soos 'n wonder; maar U is my magtige toevlug.
Afrikaans 1983 Ek is vir baie 'n wonder, want U is my veilige toevlug.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vir baie was ek 'n slegte teken, maar U was my sterk vesting.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar is baie mense wat na my kyk, hulle sien dat dit U is wat my beskerm.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mense vertel vandag nog dat dit ’n wonderwerk is dat ek leef. Dit alles is u werk. Daarom kom ek nou nog na U toe vir hulp.