Psalms 71:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want U is my hoop, HERE HERE, U is my vertroue van my jeug af.
Afrikaans (NLV) 2011 want U, Here, is my hoop. Here, van kleins af het ek op U vertrou.
Afrikaans 1933/1953 Want U is my verwagting, Here HERE, my vertroue van my jeug af.
Afrikaans 1983 want U, Here, U is my hoop, op U, Here, het ek van jongs af vertrou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want U is my hoop, my Heer; Here, van my jeug af stel ek my vertroue in U.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, my Here, ek weet U sal my help. Here, ek glo in U vandat ek jonk was.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) want ek bou al my hoop op U. Van jongs af vertrou ek net op U.