Psalms 71:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Red my, my God, uit die hand van die goddelose, uit die hand van die onregverdige en wrede mens. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My God, red my uit die mag van goddeloses, uit die kloue van mense wat wreed en onregverdig is, |
| Afrikaans 1933/1953 | My God, red my uit die hand van die goddelose, uit die mag van hom wat onreg doen, en van die geweldenaar. |
| Afrikaans 1983 | My God, bevry my uit die hand van goddeloses, uit die greep van skurke en verdrukkers, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My God, bevry my uit die hand van goddeloses, uit die greep van hulle wat onreg doen en verdruk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My God, U moet my wegneem van die mense wat verkeerd doen, hierdie mense wat sleg en wreed is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My God, beskerm my teen hulle wat nie na U wil luister nie. Hulle wil alles met geweld oplos. Hulle doen heeldag verkeerde dinge. Help my asseblief, Here, |