Psalms 71:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U sal my grootheid vermeerder en my van alle kante vertroos.
Afrikaans (NLV) 2011 U sal my in eer herstel en weereens my vertrooster wees.
Afrikaans 1933/1953 Vermeerder my grootheid, en wend U om en troos my.
Afrikaans 1983 Herstel my tog in my eer, gee tog uitkoms!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U moet tog my aansien verhoog, omdraai en my troos.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moet my weer belangrik laat word, U moet dit weer goed laat gaan met my.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Laat mense weer respek vir my kry. Help my.