Psalms 71:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ook is u geregtigheid baie hoog, o God, wat groot dinge gedoen het; o God, wie is soos U!
Afrikaans (NLV) 2011 U regverdigheid, o God, reik tot aan die hoogste hemele. U het wonderlike dinge gedoen. Wie is soos U, o God?
Afrikaans 1933/1953 Ook is u geregtigheid, o God, tot in die hoogte; U wat groot dinge gedoen het, o God, wie is soos U?
Afrikaans 1983 U verlossingswerk, o God, is oneindig groot; groot is die dinge wat U gedoen het! Wie is soos U, o God?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U geregtigheid, o God, strek tot aan die hemel, U wat grootse dade verrig het. O God, wie is soos U?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) O God, U doen reg aan almal op die aarde en in die hemel. O God, daar is niemand soos U nie, U wat groot dinge gedoen het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Almal kan u groot werke raaksien. God, daar is niemand soos U nie; nie hier op aarde nie, en ook nie in die hemel nie.