Psalms 71:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) O God, U het my van my jeug af geleer, en tot dusver het ek U wonders verkondig.
Afrikaans (NLV) 2011 O God, U het my van jongs af geleer, en nog steeds getuig ek van u wonderdade.
Afrikaans 1933/1953 o God, U het my geleer van my jeug af, en tot nou toe verkondig ek u wonders.
Afrikaans 1983 U het my van jongs af onderrig, o God, en ek getuig nou nog van u kragtige dade.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) O God, U het my geleer van my jeug af, en tot nou toe maak ek u wonderdade bekend.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) O God, vandat ek jonk was, het U vir my geleer dat U wonderwerke doen, en ek praat nou nog daaroor.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God, U was vir my soos ’n onderwyser van kleins af. Nou nog vertel ek van die wonderlike dinge wat U gedoen het.