Psalms 71:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My mond sal U geregtigheid en U heil die hele dag verkondig; want ek weet nie die getalle daarvan nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sal u regverdigheid bekendmaak, en die hele dag van u redding vertel, al is dit te veel om op te noem.
Afrikaans 1933/1953 My mond sal u geregtigheid vertel, die hele dag u heil; want ek ken nie die maat daarvan nie.
Afrikaans 1983 Sonder ophou sal ek van u verlossingswerk, van u reddingsdade bly praat, want hulle is meer as wat ek kan tel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My mond sal van u geregtigheid vertel, van u verlossingsdade, die hele dag lank, al is die getal bo my begrip.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal die hele dag vertel dat U reg gedoen het aan my en my gered het, ek weet nie hoeveel maal nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal sonder ophou sê hoe U mense help. Ek het nie genoeg woorde om al u verlossingsdade mee te beskryf nie. Hulle is meer as wat ek kan tel.