Psalms 71:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar ek sal gedurigdeur hoop en U nog meer en meer loof. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar ek sal aanhou hoop, U meer en meer prys. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar,k sal altyddeur hoop en al u lof vermeerder. |
| Afrikaans 1983 | Ek, ek sal gedurigdeur bly hoop, ek sal U altyd weer loof. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar ek, ek sal voortdurend hoop, al u lof steeds meer besing. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En ek? Ek sal altyd seker wees dat U my sal help, ek sal U meer en meer prys. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal altyd op U bly hoop. Ek sal altyd vertel van die goeie dinge wat U doen. |