Psalms 71:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) O God, wees nie ver van my af nie; o my God, maak gou vir my hulp.
Afrikaans (NLV) 2011 O God, moenie ver wees van my nie. My God, maak tog gou en help my.
Afrikaans 1933/1953 o God, wees nie ver van my af nie; my God, maak tog gou om my te help!
Afrikaans 1983 Moet tog nie ver van my af bly nie, o God, kom my tog gou te hulp, my God!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) O God, bly nie ver van my af nie; my God, kom my gou te hulp.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) O God, U moenie ver van my wees nie, my God, U moet gou maak en my help.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God, moet tog nie u rug vir my draai nie. Moet my nie alleen los nie! My God, kom help my tog gou!