Psalms 71:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en gesê: God het hom verlaat; vervolg en neem hom; want daar is niemand om hom te red nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle sê: “God het hom verlaat. Kom ons agtervolg hom en vang hom, want niemand sal hom red nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | en sê: God het hom verlaat; agtervolg en gryp hom, want daar is geen redder nie! |
| Afrikaans 1983 | Hulle sê: “God het hom alleen gelaat! Agtervolg hom en gryp hom, want daar is niemand om hom te red nie!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en sê: “God het hom verlaat; agtervolg hom en gryp hom, want niemand kan hom red nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle sê: “God het hom gelos, julle moet hom jaag en hom gryp, want daar is niemand wat hom sal red nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle skinder agter my rug en sê: “God het hom verlaat. Ons kan hom maar onderstebo loop. Niemand sal hom tog help nie.” |