Psalms 71:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want my vyande spreek teen my; en die wat op my siel lê en wag hou saam raad, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want my vyande beplan teen my; dié wat my lewe soek, span saam teen my. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want my vyande praat van my, en die wat op my lewe loer, hou saam raad |
| Afrikaans 1983 | My vyande sweer saam teen my, dié wat my lewe soek, smee 'n komplot teen my. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want my vyande praat oor my; hulle wat my dophou, maak saam planne |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want my vyande praat oor my, die mense wat wil hê dat ek moet sterf, maak planne teen my. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Help my asseblief, want hulle wat my nie liefhet nie, hou my fyn dop. Hulle wil my doodmaak. |