Psalms 71:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Op U, HERE, stel ek my vertroue; laat my nooit in verwarring gebring word nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Here, by U soek ek beskerming; laat my nooit beskaamd staan nie.
Afrikaans 1933/1953 By U, o HERE, skuil ek: laat my nie vir altyd beskaamd staan nie!
Afrikaans 1983 By U, Here, skuil ek, laat my tog nooit teleurgestel staan nie!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) By U, Here, skuil ek; laat my nie vir altyd beskaamd staan nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, ek weet U sal my beskerm, U moenie dat ek verloor nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Here, ek kruip by U weg! Moet my tog nie teleurstel nie! Help my! Laat my nooit skaam kry omdat ek op U vertrou nie.