Psalms 70:6 — Compare Translations
5 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek is arm en behoeftig. Kom gou na my toe, o God. U is my hulp en my redder. Here, moet tog nie langer wag nie! |
| Afrikaans 1983 | Ek is hulpeloos en arm; kom tog gou na my toe, o God. U is my hulp en my redder, Here, moet tog nie talm nie! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar ek is magteloos en behoeftig. O God, haas U na my – U is my hulp, my bevryder! Here, moenie talm nie! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En ek? Ek kan myself nie help nie, ek het niks. O God, U moet gou na my toe kom. Net U kan my help en my vrymaak. Here, U moenie wag nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek is in groot moeilikheid. Daarom het ek u hulp nodig. God, help my tog gou! Kom haal my uit hierdie krisis uit. U is die Een wat my red. Here, moenie langer wag nie! |