Psalms 70:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat almal wat U soek, in U bly wees en bly wees; en laat die wat U heil liefhet, gedurigdeur sê: Laat God groot wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Laat hulle vlug as beloning vir hulle skande, hulle wat sê: “Aha! Ons het hom!”
Afrikaans 1933/1953 Laat hulle wat sê: Ha, ha! teruggaan vanweë hul beskaming.
Afrikaans 1983 Laat dié wat my spot, padgee omdat hulle self in die ellende beland het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Laat hulle wat sê, “Aha! Aha!” omdraai oor hulle skande.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar is mense wat my spot, U moet hulle laat vlug, hulle moet weet dat hulle planne nie sal slaag nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Laat mense wat met my spot, voel hoe dit is om in die skande te kom. Hulle lag my mos uit en maak ’n gek van my.