Psalms 70:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) (Aan die musiekleier, 'n Psalm van Dawid, om in gedagtenis te bring.) Maak gou, o God, om my te red; maak gou om my te help, HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 ***
Afrikaans 1933/1953 Vir die musiekleier. 'n Psalm van Dawid, by die gedenkoffer.
Afrikaans 1983 Vir die koorleier. Van Dawid. Ter herinnering.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vir die •musiekleier. Van Dawid. Ter herinnering.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Vir die leier van die koor: Van Dawid. Om mense te help om te onthou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***