Psalms 7:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As ek kwaad vergeld het aan hom wat met my vrede gehad het; (Ja, Ek het hom gered wat sonder oorsaak my vyand is.) |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Here my God, as ek iets verkeerds gedoen het, as ek skuldig is aan onreg, |
| Afrikaans 1933/1953 | HERE, my God, as ek dit gedoen het, as daar onreg in my hande is, |
| Afrikaans 1983 | As ek iets verkeerds gedoen het, Here my God, as daar onreg aan my hande kleef, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Here, my God, as ek iets gedoen het, as daar onreg aan my hande kleef, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My God die Here, my vyande sê ek het verkeerde dinge gedoen, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here, my God, as ek dinge gedoen het wat nie reg is in u oë nie, wys dit tog vir my! |